Pous Innocentius X

Pous Innocentius X
Geboortenaam Giovanni Battista Pamphilj
Pontifikaat begin 15 September 1644
Pontifikaat eindig 7 Januarie 1655
Voorganger Urbanus VIII
Opvolger Alexander VII
Gebore 6 Mei 1574
Rome, Italië
Sterf 7 Januarie 1655
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Innocentius

Innocentius X was die 236ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1644 tot 1655. Na sy opleiding as regsgeleerde volg hy Pous Urbanus VIII op. Hy was polities baie slim en het die wêreldlike mag van die Vatikaan aansienlik uitgebrei. Hy was die agter-agter-agter-kleinseun van Pous Alexander VI.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search